Monthly Archives: August 2013

Kaap Maleiers en hulle kos

Kaap Maleiers en hulle kos Alles wat in hierdie artikel is kom uit die boek getiteld The Culture and Cuisine of the Cape Malays deur Cass Abraham’s. Dit is nie net ‘n kookboek nie, maar ‘n boek wat hulle kultuur … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment

In die Hoëveld

In die Hoëveld Toon van den Heever In die Hoëveld, waar dit oop is en die hemel wyd daarbo, Waar kuddes waaigras huppel oor die veld, Waar ‘n mens nog vry kan asemhaal en aan ‘n God kan glo, Staan … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment

Verdien ‘n inkomste van jou huis

Ek wonder nou al vir ‘n geruime tyd wat mens van die huis af kan doen om ‘n ekstra geldjie te verdien sonder om ‘n klomp geld uit te gee of om advertenie na advertensie te beantwoord wat jou belowe … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment

Idees vir Wille Samies

Wenk (1): Moet nie net lees en sê “JIG!!” nie, probeer van die kombinasies, dalk werk dit net! Wenk (2): Probeer dit eers self voordat jy dit in manlief of die kinders se kosblikke sit! Piesang met kaneelsuiker Grondboontjiebotter en … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment

Dierehemel

Duskant die Hemel is ‘n brug by die plek met die naam reënboogrif. Diere wat ‘n spesiale plek in hul eienaars se hart het, gaan hierheen wanneer hul laaste dae aanbreek. Hier is groen gras en heuwels waar al ons … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment

Briefwisseling met Kersvader

Liewe Kersvader, Hoe gaan dit met Oom? En met Tannie Krismis? Ek hoop al die takbokke en die Elwe is ook almal gesond. Soos u seker weet, was ek die jaar ‘n baie soet seun. Ek sal asseblief ‘n X-Box … Continue reading

Posted in Uncategorized | 1 Comment

Chemiese oorlogvoering op ‘n Boereplaas

CHEMIESE OORLOGVOERING In die vroee 1990’s word ek vroeg een oggend wakker geklop deur een van my veewagters. Hy hou versigtig sy toe gevoude boshoed na my uit. Toe ek die boshoed oopmaak was daar n baba muishondjie binne in. … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment