Monthly Archives: October 2013

DAAR VERDRINK ‘n KIND: WAT NOU?

Die somerseisoen is hier en baie mense spandeer tyd in en om water. Kinders kan baie maklik in water val. Dit gebeur soms so vinnig en stil dat niemand dit agterkom nie. Ek wil hierdie artikel in twee deel en … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment

E-tjol

Sanral het wraggies nou sy beste skrikmaakmasker opgesit…. Sien, die nuutste is dat as jy onder een van Sentraal Transvaal se nuwe diskoligte deurry, en die enigste skyfies in jou motor is slap skyfies, Simba-skyfies of jou lisensieskyfie, dan begin … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment

Grondboontjies en die spook

Deur Lianda van der Merwe As die tweeling by my is, is ek vir niks bang nie. Ek sal `n renosterkoei met `n kleintjie stormloop en makmaak. Niemand en niks vrees ek nie…maar ek moet nét nie alleen wees nie. … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment

Dis nou maar wors!!

Bobaas Boerwors Om enige wors op te kikker: meng ½ k bruinasyn met 1 k muskadel of jeropiko. Prik die wors en marineer vir 24 uur. Braai soos gewoonlik. Boerbrakke Braai wors op skottelskaar en bedien met blatjang en tamatiesous … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment

Dis mielies!!

Mielie Verrassing (Potjie) Smelt 60 ml botter en voeg 1 k meel by. Roer en haal van vuur af. Roer 2 k melk geleidelik by en plaas terug op kole. Roer tot kook. Voeg 5 blikke pitmielie mielies by en … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment

Pap, jou lekker ding!

Stywepap (8 porsies) 1 liter water (4 koppies) 5ml sout (1 teelepel) 500ml TRADISIONELE BRAAIPAP (2 koppies) (320g) Gebruik ‘n groot swaarboomkastrol en verhit water en sout tot kookpunt. Voeg meel by en sit deksel op vir 5 minute. Roer … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment

Die Strandlopertjie

Die verhaaltjie van die Strandlopertjie doen al geruime tyd die rondtes op die Internet, en toe Francois Graaff dit die annerdag weer vir my stuur, toe weet ek dat hierdie juweeltjie net eenvoudig vertaal móét word. Die skrywer is Robert … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment