Monthly Archives: November 2013

Slaaie!

AVOKADO SLAAI 1 groot avokado, fyngedruk 1 pakkie suurlemoenjellie 375ml kookwater 1 klein gerasperde ui 25ml mayonnaise Maak suurlemoenjellie aan met die kookwater. Voeg avokado, ui en mayonnaise by. Meng goed en laat stol. MAYONNAISE BEETVORM 80g braamjelliepoeier 5ml jelliepoeier250ml … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment

Poerings!

KOUE KERSFEESPOEDING 1½ koppies fyn gerolde Marie beskuitjies 8 malvalekkers ¼ koppie suiker ½ koppie gekapte neute 125ml gemengde skil ¼ teelepel fyn neut 250ml room ¼ koppie lemoensap mespunt kaneel 125ml dadels gerasperde skil van 1 suurlemoen Meng krummels, … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment

Vakansietyd! _ Koek en koekietyd!

BLITSVINNIGE VRUGTEKOEK 2 pakkies Marie beskuitjies (grof gebreek) 2 eiers 1 koppie (250ml) sagte bruin suiker 1 koppie (250ml) botter of margarien (verkieslik botter) 3 koppies (750ml) gedroogde vrugtemengsel (fruit mix) 75g glanskersies 2 sopies brandewyn of sjerrie Smelt botter … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment

Skelms, agtergeblewenes en moordenaars

Baie mense beskou blykbaar diefstal en roof as heel aanvaarbaar, jy moet net beweer jy was daartoe gedryf deur honger, gebrek, apartheid of die waan dat jou oer-voorouers onderdruk was.. Laat ons dus maar vandag oor ‘n paar sake reguit … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment

Monster botteltjies

deur Lianda van der Merwe Ousus en sus Sexy het begin kêreltjies raaksien. Sus Sexy het altyd wolwe-fluite ontlok as ons in die soutstraat afstap wat die sirkels met die PF-huise en die barrakse skei. Soms het daar `n regiment … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment

Peterjasie in Woord en Beeld

Peterjasie in Woord en Beeld ‘n Versameling van my stories en fotos. Klik om oop te maak of af te laai!

Posted in Uncategorized | Leave a comment

Karavaanresepte

Karavaanresepte

Posted in Uncategorized | Leave a comment