Monthly Archives: December 2013

Dis weer kleinkoekietyd!

Sjokolade koekies 125ml Margarien 125ml Kakao 750ml Hawermout 5ml Vanielje 500ml Suiker 125ml Melk 250ml Klapper Metode Smeer die bakplaat met margarien. Meet die margarien, suiker, kakao en melk af in die kastrol. Skakel die stoofplaat aan op matige hitte. … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment

Karavaan en kampeer resepte

Spek-en-eier-spaghetti………….2 Kerrie eiers (1)……………….2 Kerrie Eiers (2)……………….2 Maalvleis en rys kasserol……….2 Monkey Gland-sous………………2 Gestoofde wildsvleis……………2 Bobotie……………………….3 Kampkerriekos………………….3 Rooibok Potjie…………………3 Braaisous (vir braaivleis)………3 Varktjops met lekker sous……….4 Smelt in die mond biefstuk………4 Sous vir Beestong………………4 Aartappelskyfiehoender………….4 Yoghurt Marinade Vir Hoender…….4 Hoendernoedel … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment

Is my boetie se beurt

Is my boetie se beurt…… ‘n Verhaal word vertel van ‘n matriekklas by ‘n sekere skool wat geregeer is deur die belhamel-element. Die klas het haas onregeerbaar geword en een ná die ander onderwyser het sy of haar goed gevat … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment

Die lekker ou dae!

Image | Posted on by | Leave a comment