Monthly Archives: February 2014

Roikappiki (soos n moderne girl geskryf) – Dana Snyman

Eendag lnk, lnk glede wad a i meisiki. Ha naam wa Roikappiki. Sy en ha ma en ha pa bly i hys kgt bos. Ha ouma bly aan die anni knt vanni bos. Op i dag tu sê Roikappiki se … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment

Lewenslesse

1. Die beste manier om iemand “terug te kry” is om te vergewe 2. Voed jou geloof en jou twyfel sal sterf van die honger. 3. Tensy jy die hele skepping kan skep in 5 dae, is dit miskien nie … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment

Platgeslaan deur die lewe – st potgieter

Platgeslaan deur die lewe Dit gebeur in ‘n mens se lewe dat dinge verkeerd loop. Dit kan wees dat jy jou werk verloor, nie die bevordering kry waarvoor jy hard gewerk het nie, jy kan in ‘n finansiële krisis beland, … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment

Die Mossies

Anette Marais sit op ’n stomp en skud die stof van haar verslete klere af. Rondom haar sit die groepie bekende gesigte van moeë vrouens. Net ’n paar tree verder is die hoë draad van die konsentrasie kamp. Sy slaan … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment

Boerekos en plathoender

Hierdie naweek gaan ons hoender braai. ʼn Heel, plat hoender, wat gevlek is en wat hulle op Ingels noem “spatchcock”. Niemand weet wat “spatch” beteken nie, maar ek het die volgende opgespoor: “The theory is that the word is an … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment