Monthly Archives: May 2014

Kermis Idees!

Beplan ‘n suksesvolle kermis Ons soek altyd vir nuwe idees om van ons kermisse ‘n sukses te maak. Daar is toe besluit om soveel verskillende idees bymekaar te kry en dit op een bladsy saam te sit. Wie weet, miskien … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment

Te Bêre of te Begrawe

Te Bêre of te Begrawe deur Fien (oorspronklike teks is onveranderd, geskryf in die goeie ou dae!) “Is net jammer dat jy nie die goeie gewoonte van ‘n brakkie wil aankweek nie”, brom my wederhelfte, toe hy net mooi vir … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment

Die Duif

Die Duif deur Fien (Sing op wysie van La Paloma) Die son daal so stadig ver in die weste neer Die wind streel die takkies wiegende heen en weer Dis aand, en die dou val saggies op kelkies rein Die … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment

Geniet jouself nou!

Fien was die skuilnaam van my ma, Esther Anderhold, van Koster, en hierdie is geskryf in die jare 50. Word gesing op die wysie van “Enjoy yourself, it’s later than you think” Geniet Jouself Nou! deur Fien Jy swoeg en … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment

Die Kappiekommando Kompeteer

Die Kappiekommando Kompeteer deur Fien Die dames van Koster besluit toe mos om ‘n rewolwerklub te begin Die volgende artikel deur Fien verskyn op 14 Mei, 1958 in die Koster en Swartruggens Herout Gewapen met veldkykers, selfvertroue en tien patroontjies … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment