Monthly Archives: June 2014

Regstellende Aksie in SA

Suid-Afrika is die enigste land ter wêreld waar regstellende aksie toegepas word ten gunste van die oorgrote meerderheid van die bevolking wat ook in volle politieke beheer is. Dit word gedoen teen die 8% minderheid van die bevolking. Nie net … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment

Fantastiese Ontdekking

Wetenskaplikes in Switserland het pas die ontdekking van die swaarste element tot nóg toe in die wetenskap aangekondig! En ja. . . . . dit is in Suid-Afrika ontdek. Die nuwe element is goewermentium (Gw). Dit bevat een neutron, 25 … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment

Nood in Rustenburg

Liewe Broeders, Susters, Familie en Vriende…. As predikant in Rustenburg en vriend van julle, neem ek die vrymoedigheid en bring onderstaande onder julle aandag…. Hier in Rustenburg vra ons meer as net die woorde: “Sterkte”… ons vra “Kos, Klere… Kontant” … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment