Monthly Archives: October 2014

Is jy dalk dors?

Heuningdrankie 1 koppie lemoensap 4 eetlepels suurlemoensap 3 eetlepels heuning knippie sout Meng al die bestanddele goed. Bedien op ys en versier met lemoenskil Pynappel drankie 250 ml gekapte pynappel 250 ml Tropika pynappel sap 250 ml vars room 15 … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment

Vleisgeregte vir Kersfees

BEESTONG MET MOSTERDSOUS 1 kg beestong 1 klein ui 1 klein geelwortel vars seldery of pietersielietakkies knippie sout 4 peperkorrels 2 heel naeltjies Sous 125 ml suiker 60 ml mosterdpoeier 30 ml koekmeel 250 ml kookwater 250 ml mayonnaise 125 … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment

Nagereg resepte vir Kersfees

KOUE KERSFEESPOEDING 1½ koppies fyn gerolde Marie beskuitjies 8 malvalekkers ¼ koppie suiker ½ koppie gekapte neute 125ml gemengde skil ¼ teelepel fyn neut 250ml room ¼ koppie lemoensap mespunt kaneel 125ml dadels gerasperde skil van 1 suurlemoen Meng krummels, … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment

Koek en koekies vir Kersfees

BLITSVINNIGE VRUGTEKOEK 2 pakkies Marie beskuitjies (grof gebreek) 2 eiers 1 koppie (250ml) sagte bruin suiker 1 koppie (250ml) botter of margarien (verkieslik botter) 3 koppies (750ml) gedroogde vrugtemengsel (fruit mix) 75g glanskersies 2 sopies brandewyn of sjerrie Smelt botter … Continue reading

Posted in Uncategorized | 1 Comment

Tannie AnnaUys se beskuit

Originally posted on Skoor. Uit my Koskas.:
As die dae begin korter raak, en die veld is nat in die oggend as jy gaan stap, dan begin die nostalgie ook hiberneer in jou binneste (jy moet bo 35 wees om…

Posted in Uncategorized | Leave a comment

Tamatie en Brandrissie Olie – natuurlik op ‘n vuur

Originally posted on Skoor. Uit my Koskas.:
O moenie huil nie. O moenie treur nie. Die resep het niks met bobbejane te doen nie, maar met die feit dat dit somer word, en as jy nuwe liefde het, kan jou…

Posted in Uncategorized | Leave a comment

Nog smulresepte

RYSPAP Bestanddele 1 liter water. 500 ml. ( 2 k. ) gaar rys. 5 ml. ( 1 t. ) sout. 450 ml. mieliemeel. 60 ml. ( 1/4 k. ) botter of magarien. Metode Verhit die water, rys en sout saam … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment