Monthly Archives: December 2015

Roomys resepte

As jy roomys maak, wil jy hê die eindresultaat moet romerig en fluweelglad wees, nie grof en vol groot yskristalle nie. Maar om dit reg te kry, het jy ’n roomysmaker nodig, of andersins moet jy die roomys ’n hele … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment

Vernoemde Afrikaanse Resepte

Gaan kyk gerus hier: http://www.peterjasie.co.za/vernoemindex.html

Posted in Uncategorized | Leave a comment

Doekpoeding / Jan-in-die-sak

Doekpoeding / Jan-in-die-sak “Die poeding kook ek elke jaar vir Kersfees op die 1ste Desember. Berei die sak die volgende aand voor … sodat jy nie sukkel as jy dit nodig kry nie.” – Naomi le Roux 1 dagoud brood … Continue reading

Posted in Uncategorized | 1 Comment