Monthly Archives: January 2016

Adam en Eva

Op een dag vraagt een meisje aan haar mama: “Mama, vanwaar komen de allereerste ouders?” “Wel,” antwoordt haar mama, “God heeft de eerste mensen, Adam en Eva, op de wereld gezet. Adam en Eva hebben dan kinderen gekregen die op … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment

Gert, Maryann en Oortjies. – Peter Thomas

Ado, ons Bouvier rem aan sy loopketting, hy is altyd opgewonde as ons vir ons gereelde middagstappie gaan. Hy het sy gereelde ruikplekkies, dan moet ek maar geduldig wag tot hy sy ruikding klaar gedoen het en ons weer kan … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment

Lekker chilli – skrywer onbekend

Gister is ek Builders Warehouse toe, maar ek is nie meer seker of dit ‘n wyse besluit was nie. Sien, die vorige aand het ek ‘n kerrie met chillis gemaak en ‘n moerse lot van die dis opgevreet. Die chillis … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment

Afrikaanse humorsin

EMIGRASIE “En hoekom wil jy emmigreer?” “Wel 20 jaar gelede was gemengde huwelike onwettig, nou is dit wettig. Ek waai liewer voordat dit verpligtend word.” SNOR CITY Ek verstaan die nuwe naam vir Pretoria “Tswane” – pla my nie meer … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment

Om te poep is nie ‘n sonde nie – Deur A. G. Visser

O’ gonna ek hoop dis die einde van die kerk Ek kan nie meer sit nie, my maag wil werk Die dominee praat lank en die son sit laag Die vreeslikste pyne kruip rond in my maag Eers word ek … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment